Nationwide Delivery For Only R80 | Free Delivery On All Orders Over R600

Testimonials


Firstly, I have been using your Skin repair balm! WOW, I love it. I'm currently 7 months pregnant and had such dry itchy skin (despite applying several layers of oils) but adding your repair balm to my routine helps so much!

I definitely want to get your products for when the baby arrives. 

Lorisa Welman
Takealot Marketplace for Beauty

 

Baie dankie, ek het my pakkie gekry, en sien alreeds n groot verskil op my hande, nadat ek die ekseem salf aan gesmeer het. Dis n groot verligting! 

Marelie Bosman  

 

I have to say, this bytjie salf is truly the BEST bum cream i have ever used! My boy had the worst nappy rash about a week ago and i put your cream on and the rash was gone within a day! Thank you so much! I have recommended you to all my mommy friends! 

Anton Botha

 

Ek het n rukkie terug Bytjie Salf by my beste vriendin, as n geskenk gekry. Ek is mal daaroor en dit werk so goed vir my klein seuntjie. Ons houer is vinnig besig om tot n einde to kom. Waar kan ek nog kry?

Sunelle Hack

   

Ek het by n vriendin bytjie salf gekry (baby bum ) en net n paar dae daarna het my ses weke oue seuntjie begin verkoue kry en gesukkel met n toe neus.  Ek het van die salf op sy borsie gesmeer en ek kon letterlik binne n halfuur agterkom sy neusie gaan oop.  

Great produk. 

Gerda Marais - Bloemfontein 

 

Hallo Anandi, Ek is baie bly Zoon het ekseem begin kry anders sou ons nooit van jou wonderlike produk geweet het nie. En ek moet se dit doen baie goed in die winkel, wat my opgewonde maak vir jou part.

Juanita - Bredasdorp Square

 

Ek is mal oor jul produkte wat ek as Ooiervaarstee geskenke gekry het. Ongelukkig is my voorraad op en daar is slegs etlike druppels oor.Ek was so mal oor die produkte dat ek dit aan al my vriendinne aanbeveel het, maar dit is nêrens in Richardsbaai te vinde nie.

Sal dit dalk moontlik wees om `n verskaffer te word? Ek is `n onderwyseres en weet dat daar heelwat ma's is wat sal toustaan vir die produkte. Ek het selfs die bytjiesalf Skin Repair balm gebruik toe ek Desember verbrand het in die son en dit het wonderlik gewerk as "After Sun."

Charlotte - Richardsbaai